Pous Stefanus IV

Pous Stefanus IV (V)
Pontifikaat begin 22 Junie 816
Pontifikaat eindig 24 Januarie 817
Voorganger Leo III
Opvolger Paschalis I
Gebore
Rome, Italië
Sterf 24 Januarie 817
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Stefanus

Stefanus IV (V) was die 97ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Weens die statusverandering van Pous Stefanus (II), was Stefanus IV vanaf die begin van die 13de eeu tot 1961 bekend as Stefanus V en was hy die 98ste pous. Sien Lys van pouse (onderafdeling: Die spesiale geval van Pous Stefanus (II)) vir volle besonderhede.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy